Serwiese Wikipedia

Serwiese Wikipedia
Tipe webblad Wiki
Taal(e) Serwies
Registrasie Opsioneel
Eienaar Wikimedia Stigting
Opgerig 16 Februarie 2003
Huidige status Aktief
URL sr.wikipedia.org

Die Serwiese Wikipedia is die Serwiese uitgawe van Wikipedia, 'n gratis aanlyn ensiklopedie. Die wikipedia is op 16 Februarie 2003 begin. Dit het tans 693 106 artikels.


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search